Wednesday, July 1, 2015

De Soete Inval Markdag op 4 Julie 2015 in Oudtshoorn

De Soete Inval Markdag op 4 Julie 2015 in Oudtshoorn


Stalletjies by Markdag in Oudtshoorn


De Soete Inval Teetuin in Oudtshoorn hou op saterdag 4 Julie 2015 weer Markdag.  Die markdag word gehou in die parkeer area by De Soete Inval in Hoogstraat in Oudtshoorn.  Daar sal stallietjies wees met tuisgebak, ingemaakte produkte, naaldwerk, kralewerk, juwele, speelgoed en vele meer.  Bespreek jou stalletjie vir net R50 en bring jou eie gazebo. Bring die hele gesin en kom geniet die dag saammet ons, daar is iets vir elkeen se smaak.

De Soete Inval